Jaarboeke

Sosiale konteks in die onderwys 400


 
Modulekode COE 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Begrip van die impak van menslike en sosiologiese ontwikkeling op onderwys, met spesifieke verwysing na die gevolg van ‘n bate-gebaseerde benadering tot die bestuur van ‘n diverse, multikulturele en multi-etniese groep leerders wat dikwels worstel met problematiese huislike omstandighede en met die bedreiging van MIV/Vigs.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences